Switch to: References

Add citations

You must login to add citations.
  1. Openheid, geslotenheid en moontlikheid: Die reformatore en ander godsdienste.Jaco Beyers - 2017 - HTS Theological Studies 73 (5):173-192.
    Inter-godsdienstige verhoudinge was nog altyd problematies. Teologie van godsdiens en teologie van godsdienste is die wyse waarop die Christendom oor die teenwoordigheid en aard van ander godsdienste besin. Die kerkhervormers het ook 'n bepaalde verstaan van die bestaan van en verhouding tussen die Christendom en nie-Christelike godsdienste gehad. Hierdie bydrae probeer aantoon hoe die kerkhervormers verskil het in hulle benadering tot ander godsdienste. Martin Luther en Philipp Melanchthon het die moontlikheid van verhoudinge met ander godsdienste, in besonder Jode en Moslems (...)
    Download  
     
    Export citation  
     
    Bookmark  
  • Adrianus van Selms as reformatoriese teoloog.Piet B. Boshoff - 2017 - HTS Theological Studies 73 (5):69-90.
    Adrianus van Selms as protestantse Teoloog. Van Selms het in 1938 vanaf Nederland na Suid-Afrika toe gekom om Semitiese Tale te doseer in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die Universiteit van Pretoria. Hy het ook deeltyds in die Fakulteit Teologie doseer. Die Universiteit van Pretoria het hom as een van denkleiers van die 20ste eeu aan die universiteit erken. Hy het geslagte van teologiese studente beïnvloed tydens sy amptelike dienstydperk aan die universiteit, vanaf 1938 tot 1971. Meer as 300 (...)
    Download  
     
    Export citation  
     
    Bookmark  
  • Verskuiwing van teologiese denke oor die huwelik vanaf Luther tot vandag.Annelie Botha - 2017 - HTS Theological Studies 73 (5):113-130.
    In hierdie hoofstuk word Luther se teologiese denke oor die huwelik en seksualiteit bespreek. Luther se invloed op teologiese denke oor die huwelik word aangetoon. Die hoofstuk wys daarop dat sedert Luther tot vandag, seksuele verskille 'n belangrike kwessie is wanneer daar vanuit 'n teologiese perspektief oor die huwelk nagedink word. 'n Hermeneutiek van suspisie word gebruik om die skeppingsorde teologie sowel as die begrip 'mens as geskape na die beeld van God', wat tradisioneel gebruik word in die nadenke oor (...)
    Download  
     
    Export citation  
     
    Bookmark  
  • Usus politicus evangelii.Gabriël M. J. Van Wyk - 2017 - HTS Theological Studies 73 (5):131-152.
    Download  
     
    Export citation  
     
    Bookmark  
  • (2 other versions)Die barmhartige God, regverdiging en goeie werke deur Luther.Ignatius W. C. Van Wyk - 2017 - HTS Theological Studies 73 (5):3-21.
    Martin Luther het as monnik getwyfel of hy ooit genoeg goeie werke sou kon doen en daarom nie genade by God sou kon vind nie. Danksy sy noukeurige bestudering van Paulus se briewe het hy ontdek dat God, die Vader van Jesus Christus, nie die toornige God is wat net wil straf nie, maar die barmhartige Vader is wat genade wil betoon. Die boodskap oor God se barmhartigheid sien Luther saamgevat in die begrip 'geregtigheid van God'. God se geregtigheid bestaan (...)
    Download  
     
    Export citation  
     
    Bookmark  
  • Mistifikasie en geloof: Dekonstruksie van geloofsverstaan in kategesemateriaal van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika.Gabriël M. J. Van Wyk - 2017 - HTS Theological Studies 73 (5):153-172.
    Die voortgesette proses van implementering van nuwe materiaal wat gebruik word vir katkisasie in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika vertoon 'n besondere trajek. Die proses het, in terme van geloof, begin met die formalisering van sowel die geloofsbegrip as die beskrywing van die inhoud van geloof. Dit is voortgesit deur 'n proses van die objektivering van die inhoud van geloof tot feite wat geleer kan word en is uiteindelik voltrek deur die implementering van 'n pragmatiese opvoedkundige doelwit waarin geloof (...)
    Download  
     
    Export citation  
     
    Bookmark  
  • (2 other versions)Martin Luther en Johannes Calvyn oor die Christelike vryheid.Ignatius W. C. Van Wyk - 2017 - HTS Theological Studies 73 (5):22-39.
    Vryheid is naas regverdiging een van die belangrikste temas van die Reformatoriese teologie. Luther se geskrif 'Oor die vryheid van 'n Christenmens' is een van sy hoofgeskrifte. In hierdie geskrif beskryf hy die vryheid van die innerlike en die uiterlike mens. Die innerlike mens is vry en niemand se onderdaan nie. Die uiterlike mens is weer elke ander mens se onderdaan en dienskneg. Die Christen dien sy medemens deur die liefde. Luther se verstaan van naasteliefde word vanuit ander geskrifte toegelig. (...)
    Download  
     
    Export citation  
     
    Bookmark  
  • A public theology discourse in practice: Perspectives from the oeuvre of Yolanda Dreyer.Tanya Van Wyk - 2017 - HTS Theological Studies 73 (4):1-12.
    This article can serve as an overview of the work of Yolanda Dreyer, or as an introduction to her work, by conversing with her as a public theologian in the tradition of Schleiermacher. The article highlights her passion to listen to the voices that are normally ignored or to hear what needs to be heard to transform discourses. It investigates the contribution of Yolanda Dreyer to public theology with regard to the newspaper columns she has been writing for more than (...)
    Download  
     
    Export citation  
     
    Bookmark  
  • Contact religious authority and the creation of hyper-solidarity: reflections on Israeli politics and Islamic political thought.Ayman K. Agbaria - 2019 - Ethics and Education 14 (2):227-240.
    The purpose of this paper is to problematize the place of religious authority in politics and education. Specifically, this essay highlights the role of religious authority in establishing a moral order that values compliance and conformity at the expense of liberty and critique. In doing so, the essay reflects on Israeli politics and Islamic political thought. Pondering on both, the essay explains how the authority conferred through the use of religious language creates a condition of hyper-solidarity. Under conditions of hyper-solidarity, (...)
    Download  
     
    Export citation  
     
    Bookmark  
  • (2 other versions)Voorwoord.Ignatius W. C. Van Wyk - 2017 - HTS Theological Studies 73 (5).
    Download  
     
    Export citation  
     
    Bookmark   1 citation  
  • Die ontstaan en belang van Calvyn se eerste drie publikasies.Wim A. Dreyer - 2017 - HTS Theological Studies 73 (5):40-52.
    Gedurende 2017 herdenk Lutherse en Calvinistiese kerke die Kerkhervorming wat 500 jaar gelede plaasgevind het. Hierdie hoofstuk fokus op Johannes Calvyn se eerste publikasies, dit wil sê publikasies wat verskyn het voordat hy met sy bediening in Genève begin het. Die fokus val op die drie belangrikste publikasies in hierdie periode, te wete sy 'Kommentaar op Seneca se De Clementia', die 'De Psychopannychia' en die eerste uitgawe van sy 'Christianae Religionis Institutio'. In hierdie eerste drie publikasies is 'n jeugdige Calvyn (...)
    Download  
     
    Export citation  
     
    Bookmark  
  • Calvin, Van Lodenstein and Barth: Three perspectives on the necessity of church reformation.Wim A. Dreyer - 2017 - HTS Theological Studies 73 (5):53-65.
    During 2017, churches with their roots in the 16th-century Reformation, will be celebrating the legacy of the Reformation. It affords theologians and churches the opportunity to reflect on the principles of the Reformation and its relevance at the start of the 21st century. This contribution reflects on the question of the necessity of church reformation, based on three texts from different periods in the history of the church. Firstly and primarily, Calvin's 'De necessitate reformandae ecclesiae' of 1543 sheds light on (...)
    Download  
     
    Export citation  
     
    Bookmark